Die Naaimasjien

Die Naaimasjien

Photos

Story

In November 2008 word Rachelle Greeff se debuut teaterteks, Die Naaimasjien, uit 65 inskrywings bekroon met die Nagtegaal Teaterteksprys.

Hierdie eenvrouvertoning gee ‘n blik op ‘n tyd wat reeds lank verby is: ‘n tyd van baba booties, melkafleweraars, kouse met nate en moerkoffie. Magdaleen is ‘n unieke aanwins tot die skatkamer van klassieke Afrikaanse vrouekarakters soos sy by haar Bernina sit en terugkyk oor ‘n lewe wat ook ‘n vervloë deel van Suid-Afrikaanse geskiedenis saamvat.

Reviews

".......uitspoeg om die res van die dag te trotseer.Eintlik het ek nie woorde om hierdie kragtoer te beskryf nie, ­behalwe: Bravo! Bravo! Bravo!” - Die Burger – Deborah Steinmair
".......uitmekaar soos duur lap en begin dit dan aanmekaar stik totdat dit ‘n balrok of trourok is waarvan nie een enkele naat sigbaar is nie.” - Krit – Wim Vorster
“Ek het die voorreg om Die Naaimasjien aan te beveel as een van daardie moet-ervarings van die Absa KKNK.” - Krit – Laetitia Pople
".......with Hennie van Greunen’s introduction of different characters’ voices and Prinsloo creating a main character with a gentle heart, but spunky soul.” - Pretoria News – Diane de Beer
"......... vreugdes en pyn in die oë kyk. Ook net weer ’n bewys dat die regisseur Hennie van Greunen een van die heel bestes in die bedryf is.” - Sarie -Michelle van Breda

Dates & Times

  • Dates

    15 Feb 2011 - 19 Feb 2011

Cast & Creative

  • Creative

    • Hennie van GreunenRegie
    • Rachelle GreeffGeskryf deur
    • Leon de KockEngels Vertaaling
    • Jeanne SteenkampVerhoogbestuur
    • Bev MaritzProduksie bestuurder